So 'n ietsie om dié jaloers te maak wat nie saam met ons kom kuier het toe Mathys Roets Saterdag by ons was nie ;)Hy het ook gese dat hy definitief weer kom!!Baie dankie vir diegene wat ons ondersteun het

Posted by Die Skeerhok Padstal on Wednesday, 27 September 2017

Die Skeerhok Padstal had the pleasure of hosting an evening of music with Mathys Roets on it’s opening night. It was an awesome evening, enjoyed by all!