Ons is aan die gang!!!!! Daar is net ‘n paar mense wat ek wil bedank, sonder hulle sou dit nie moontlik gewees het nie! Joe en Penny Flanighan (vir Joe se geduld en liefde met die herstel en oprigting van ons droom. 😉 ) Mona en Erina vir al die werk en hulp, Andre en Annelie Fourie vir die inhoud van hulle huis……

Lees nog hier…